Asset 21@4x.png
Asset 21@4x.png

Pretoria FM - Gesprek Rakend Termynkontrakte

Updated: Jul 11

"Die Firma is opgewonde om betrokke te wees by Pretoria Fm en het by monde van die direkteur, John Roderick Graeme Polson, op 21 Junie 2022, deel geneem aan die regsprogram waar die regsaard en die ekonomiese toepassing van termynkontrakte, veral termynkontrakte met landbou kommoditeite, bespreek is.

’n Opvolg gesprek vind plaas op 28 Junie 2022, waar die toepassing van die reëls op die termyn mark, asook die belasting implikasies vir die boer produsent, bespreek word."


Regsgesprek: In vandag se program gesels ons oor termynkontrakte met Graeme Polson






 

Follow on LinkedIN Contact us for further information

22 views0 comments

Recent Posts

See All